
Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans tydens die langnaweek 14 - 17 Junie!
Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld
Wie gaan saam?
| Naam | Persone | Name | nr |
|---|---|---|---|
| Nico | 2 | Nico & Mandy | |
| Willem Brits | 3 | Willem en Surette & Wijan | 98 |
| Voortrekker | 4 | Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan | 80 |
| Obie | 2 | Nico & Millie | 77 |
| Frieda | 2 | Frieda Cook | 88 |
| Noel | 2 | Noel & Ronel | 76 |
| Boonzaaier | 3 | Estie, Rian & WJ | 87 |
| Johan van Heerden 1 | 3 | Johan en Cora en kleinseun | 105 |
| Johan van Heerden 2 | 2 | Andre en Anna | 107 |
| Johan van Heerden 3 | 2 | Jonathan en Amanda en baba | 106 |
| Softarrow 1 | 4 | Hilda & Joe Bartizal en gesin | 93 |
| Softarrow 2 | 4 | Danie & Charmaine en gesin | 95 |
| It'LDoDat | 1 | Warren | 84 |
| Keven & Dedre | 4 | Keven & Dedre en vriende | 81 |
| Hakaf | 4 | Theo Goosen en Gesin | 78 |
| Leeu | 2 | Nico en vrou | 82 |
met grooste graagte ek sal…
met grooste graagte ek sal dit op en af slaan vir U en U geleifde....
Dit is darem baie gaaf van jou Warren. Daarshy Johann
julle kan dus kom saam kamp. Moet ek jou naam opsit? ![]()
Hehe, nice try Warren, we…
Hehe, nice try Warren, we just might considder it.
Ek het nog my tent, maar my snob wil nie meer op die vloer slaap nie.😀
Ons het stretcher ook. Johan…
Ons het stretcher ook. Johan op meer logise nood die kamp het 2 bed huisies ook en dan kan julle deur dag by ons kuier en aand daar slaap
SHOE... Jy kan toesig hou, en ek's veilig verby...
Hehe, nice try Warren, we just might considder it.
Ek het nog my tent, maar my snob wil nie meer op die vloer slaap nie.😀
GE-SORT....
Snob inni Landy, ons drie (U / Grys / en ek) inni tent dan hoef Grys nie saam my te ' spoon' en jy kan toesig hou en ek's nou veilig SHOE!
Daar is n groot kans dat…
Daar is n groot kans dat werk my gaan keer om te kamp die naweek wag om te hoor
Skie, nee man, jy kan dit…
Skie, nee man, jy kan dit nie aan ons doen nie ![]()
Keven en Dedre sal daar wees…
Keven en Dedre sal daar wees ons hoop om dit ook te maak maar sal sien.
Marrage----in reverse
Ok so my brood want to get married now.... 15 years later, 2 kids, 3 worn out mattresses and a thousand screaming matches........ They now want to get married....
I ask you, with tears in my third eye <A little Jewish expression>
Been saying all along, go to court, swear, / sign, / stamp / then celebrate with a Kentucky barrel....
But anyway......
A teeny tiny little birdie tweeted in my ear <now you know where tweet- me comes from> and that they want to keep it as a surprise for me and I sorta gathered it was over the long weekend, and I've been delaying so that I can find out more without them knowing that I know.... Don't want to kill the surprize thing...
But.... Anton want's to beat the hell out of me with a big stick, so what I've done is gone and played some tennis.......... Put the ball in their court so to speak, and just told them that over the June 16 I'm off CAMPING...
That was last night... And since then, not a peep, so I'm working on the basis that it's still secrete but not over the June 16 weekend....
So I sent my absolutely vital statistics off to Daleen at Aas-voel-Kans so that I can pay plenty moola.....
so you fellas gonna have to put up with me again..... 'parantly won't be kissing any fish this time....
And Gryswater's not keen to share with me...... But is that that harmony thing going on next door............... May get to kiss.............
Okay, ek gaan die een 'n mis…
Okay, ek gaan die een 'n mis moet gee, ek het plek gekry in Pretoriuskop, na 'n baie lang wag lys, was daar 'n kansellasie, en ek kry 'n staanplek tot 23 Junie. My Penta gaan ek 5 Junie haal.
Oooo that's nasty....
Aga-nee J....
Now I must pay a hundred and plenty rands and not even a nice cup of coffee to look forward to...
Neee-a-a
Anton, ons gaan dit nie maak…
Anton, ons gaan dit nie maak nie. My vrou se Heup Atroskopie word die 12de gedoen en dan moet sy nog so 2 weke plat lê.
Ons het regtig uitgesien na die 1 !
Pas my want ek is nog tot…
Pas my want ek is nog tot daai Vrydag daar.
Groot dankie Jurgens.





Kamp gaan ons kamp tent,…
Kamp gaan ons kamp tent, landy, boom , trailer , caravan of hombuild.