![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Dankie vir almal wat weer…
Dankie vir almal wat weer ingeskakel het. Ek waardeer dit baie.
Skakel weer in volgende saterdag om 18:00 tot 21:00
More almal. Hoop julle…
More almal.
Hoop julle skakel weer in vanaand om 18:00
Dankie Noddy, weereens…
Dankie Noddy, weereens lekker saam gekuier!![]()
Lekke Noddy
Vang jou op by die Eiland ou maat die musiek loop soos stroop
Noddy gaan haal hulle ver
Nice Noddy jy haal hulle daar ver puik program
Baie dankie julle ek geniet…
Baie dankie julle ek geniet dit net so baie
Dankie vir daai ekstra uur…
Dankie vir daai ekstra uur vannaand Noddy!!
Dankie julle, ek geniet die…
Dankie julle, ek geniet die uitsaai al meer elke week.
Dankie Noddy, Vannaand is…
Dankie Noddy,
Vannaand is dit weer lekker so tussen die goeie rugby 👍





Lekker man
Lekker man