Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -9 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -9 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -11 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -12 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -12 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -12 hours ago

skoon maak van woonwa

afrika
Submitted by Bena on
Forums

dagse kampers

wil graag by jul hoor waarmee was jy jou wa wat die ergste vuilgyte afhaal soos bv diesel spatsels of roet wat so maklik tussen die wa se panele inkruip omdat die wa nie van gladde material gemaak is nie

 

ek het al die wa laat was en politoer ma na so die derde was met seep en water dan werk seep en water aleen nie meer nie

 

wat stel jul voor

Secunda

Sleep nou

Fri, 28/07/2017 - 06:53

Bena ek gebruik die Rally polletoer wat jy met water meng as jy jou kar was vir my werk hy soos n bom maar water moet lekke warm wees

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 28/07/2017 - 07:28

Benna ek gebruik Handy Andy om hardnekkige vuil af te kry, dan goed afspoel en daarna met gewone kar shampoo.

Die vensters maak ek met Mr Min skoon, dit ruik lekker, en maak baie mooi skoon.

0
afrika

Bena

Fri, 28/07/2017 - 12:15

thx mense

ek het al als probeer sien ek sleep met n diesel voertuig so na die 3 de sleep kry n ou nie die spatsels af met gewone water en seep af nie sal jul raad probeer

 

 

 

0
afrika

Bena

Fri, 28/07/2017 - 12:15

thx mense

ek het al als probeer sien ek sleep met n diesel voertuig so na die 3 de sleep kry n ou nie die spatsels af met gewone water en seep af nie sal jul raad probeer

 

 

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 28/07/2017 - 12:29

Ben, parafien haal daai spatsels mooi af.  Noddy het met die laaste kamp gesê hy gooi so 1/2 koppie parafien saam warm water en seep waarmee hy dan was.

https://www.facebook.com….  Het myne met stoom skoon gemaak, goeie job, maar te duur vir na elke 3de trip.

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 28/07/2017 - 13:03

Bena, het jy al aan 'n reiskombers gedink, of het jy een op?

Myne keer daai diesel en ook die ander pad gemors.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus