Welkom aan al die nuwe lede

Welkom, welkom! Gesêls…
Welkom, welkom!
Gesêls lekker saam, en geniet die lang afstand samesyn.
Bea ons 893 lid welkom
Bea welkom op n puik forum waar ons net lekke saam gesels hoop jy en die ander 892 lede log ook in vanmore en gesels n hond uit n bos
Ek hoop jy gaan lekker saam…
Ek hoop jy gaan lekker saam met ons hier kuier. Vertel gerus van jou / julle self en waar en hoe julle kamp. Hier is darem 'n hele klompie lede hier wat ook daar van jou wêreld afkomstig is.
Baie dankie Voortrekker
Ek en my familie kamp…
Ek en my familie kamp deesdae elke kans wat ons kry. My seun is 4 en dogtertjie 2, en saam my vrou gaan ons nou weer in fleetline kamp na ons vir lank met 'n Commander gekamp het.
Baie welkom, gesels asb…
Baie welkom, gesels asb. saam op al die drade.
Baie welkom LeonRanger! …
Baie welkom LeonRanger! ![]()
Ek hoop jy gaan lekker saam met ons kuier en kamp hier oppie kampforum!
Hartlike welkom aan die nuwe…
Hartlike welkom aan die nuwe lede, ons hoop om baie van julle te lees hier op die forum, en die wat nie te ver is nie, ook op die saamtrekke te sien.
Kampforum saamtrekke is anders, dit is heerlik om nuwe lede te ontmoed, en bekendes weer te sien!
Enigste reel is: kom geniet die saam kuier 👍
Paar nuwe lede - welkom en…
Paar nuwe lede - welkom en moenie net lees nie, gesels gerus saam
Baie Welkom Ermiena, Kaptein…
Baie Welkom Ermiena, Kaptein & Ivan Lewis! ![]()
Soos Gerrit se welkom asb moenie
Welkom aan al die nuwe lede soos groot Gerrit se moenie net lees neem deel asb kom vertel meer van julle
Nuwe Lede ...
Ivan Lewis
Kaptein
Ermiena
leonranger
IhanvanVuuren
Bea
Mariette
garryc
LeonV
Baie welkom julle klomp, kom stel julle self voor en deel julle kampstories jet ons ASB.
Baie welkom by kampforum…
Baie welkom by kampforum OakstRest Vineyards! Oaksrest Vineyards Guest Farm
Welkom aan elke nuwe lid, …
Welkom aan elke nuwe lid, hoop ons kan by mekaar leer, en deel gerus jul ondervinding met ons.





Mariette welkom
Welkom val in en gesels lekke saam