Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Maurits Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -13 minutes ago
Veilig tuis ??? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -38 minutes ago
Triton -Honda- Nissan Alternatiewe sleepvoertuie Wessel Strydom -1 hour ago
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -2 hours ago
Vir Maurits Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Dankie......... Verskoning Len Loader -3 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 21/07/2019 - 06:38

Bea welkom op n puik forum waar ons net lekke saam gesels hoop jy en die ander 892 lede log ook in vanmore en gesels n hond uit n bos

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 21/07/2019 - 08:59

Ek hoop jy gaan lekker saam met ons hier kuier.  Vertel gerus van jou / julle self en waar en hoe julle kamp.  Hier is darem 'n hele klompie lede hier wat ook daar van jou wêreld afkomstig is.

Baie dankie Voortrekker

0
Vereeniging

IhanvanVuuren

Sun, 21/07/2019 - 09:08

Ek en my familie kamp deesdae elke kans wat ons kry. My seun is 4 en dogtertjie 2, en saam my vrou gaan ons nou weer in fleetline kamp na ons vir lank met 'n Commander gekamp het.

 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 22/07/2019 - 08:17

Hartlike welkom aan die nuwe lede, ons hoop om baie van julle te lees hier op die forum, en die wat nie te ver is nie, ook op die saamtrekke te sien.

Kampforum saamtrekke is anders, dit is heerlik om nuwe lede te ontmoed, en bekendes weer te sien!

Enigste reel is: kom geniet die saam kuier 👍 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 24/07/2019 - 08:22

Ivan Lewis

Kaptein

Ermiena

leonranger

IhanvanVuuren

Bea

Mariette

garryc

gerdaslabber@me.com

LeonV

Baie welkom julle klomp, kom stel julle self voor en deel julle kampstories jet ons ASB.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus