Forums
Soos ons almal weet is daar baie skurke wat vals advertensies oor voertuie plaas op Gumtree en diesulks. Ons ken seker ook almal iemand wat al deur so slenter gevang is en gevolglik geld verloor het. Gelukkig vertrou ek nie sommer vreemdelinge nie en is baie versigtig. By die skakel hier onder is bietjie pret wat ek met so vals adverteerder gehad het.
https://www.news24.com/M…
Nee, ek het nie weer van hom…
Nee, ek het nie weer van hom gehoor nie ![]()
Hehehe - lekker lag ek nou…
Hehehe - lekker lag ek nou vir die groot toon ![]()
Wat my verstand te bowe gaan…
Wat my verstand te bowe gaan is hoe mense (skelms) dit regkry om ander so in te doen en te bedrieg - wie wil so deur die lewe gaan en hoe leef jy dan met jouself om d.m.v ander se verlies jouself te verryk?
Anton, daai tipe persone het…
Anton, daai tipe persone het nie 'n gewete nie. Hulle sal tot die melk uit jou koffie haal donder dat jy dit agterkom





vals advertensies ...
Mooi Chris
Het hy nie op die laaste een "reply" nie ?