Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
vakansie tyd Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -24 minutes ago
Wit laken vs Kampeer Kruger 2026 Geert -55 minutes ago
Kamp en brandstof Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -8 hours ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -9 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 19/12/2019 - 09:36

langs ons met sy Exclusive 

Glo nie so nie, hy het eers dié naweek verlief geraak op ons Exclusive.  Maar ja hulle kom van daai wereld, is nou so 4 jaar in Brits.

0

Hi Magda, welkom op die forum.Onthou om vir julle beskuit by Crazy Daizy in Chekers Hyper te gaan koop voor juulr gaan kamp, vra vir Vivienne of sy nog Ladybrand beskuit het. Sy is een van my 3 oogappels wat ook daar in die Rose stad bly, of is dit nou die kaktus dorpie.

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 30/12/2019 - 15:39

Baie welkom rabiel, Michelle1989 en psk!  smiley   Kom stel julself gerus voor en vertel van julle kamp ervaringe yes

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 01/01/2020 - 19:38

Welkom aan al die nuwe lede,  die getalle groei nou vinnig , mense moet net begin saam praat hier.

"Let your vingers do talking through the forum" (sommige van ons sal nog die ou "Yellow pages" advertensie onthou😂

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus