Welkom aan al die nuwe lede

Onthou om vir julle beskuit…
Hi Magda, welkom op die forum.Onthou om vir julle beskuit by Crazy Daizy in Chekers Hyper te gaan koop voor juulr gaan kamp, vra vir Vivienne of sy nog Ladybrand beskuit het. Sy is een van my 3 oogappels wat ook daar in die Rose stad bly, of is dit nou die kaktus dorpie.
Baie welkom Jankamp van…
Baie welkom Jankamp van Vaalpark, hoop jy geniet die saam gesêls. (van nog 'n Vaalparker👍)
Welkom Muffin en Joh57 ! …
Welkom Muffin en Joh57 !
Kom gesles gewrus saam en vertel van julself en kampavonture ![]()
Baie welkom op kampforum aan…
Baie welkom op kampforum aan die nuwe lede 👍
Baie welkom rabiel,…
Baie welkom rabiel, Michelle1989 en psk!
Kom stel julself gerus voor en vertel van julle kamp ervaringe ![]()
Welkom aan die nuwe lede
Welkom val in en gesels lekke saam hier op n puik forum
Baie welkom Leon! Hoop…
Baie welkom Leon!
Hoop jy gaan lekker saam met ons kamp en gesels! ![]()
Welkom aan al die nuwe lede,…
Welkom aan al die nuwe lede, die getalle groei nou vinnig , mense moet net begin saam praat hier.
"Let your vingers do talking through the forum" (sommige van ons sal nog die ou "Yellow pages" advertensie onthou😂
Welkom Apie, Baddad en…
Welkom Apie, Baddad en Schalk Swanepoel ! ![]()
![]()





Len ...
Glo nie so nie, hy het eers dié naweek verlief geraak op ons Exclusive. Maar ja hulle kom van daai wereld, is nou so 4 jaar in Brits.