6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jan Meyer Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -5 hours ago
Toer alte lekker saam Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -7 hours ago
6 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago
Swak sein Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago
Op n ander blad gelees..copy en paste Bestuurderslisensie Geert -10 hours ago
Selfde 'topic'..... Kruger 2026 Rona du Plessis -11 hours ago

Oord Uitleg Kaarte

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on
Forums

Ek wil hier oorde se uitleg kaarte plaas. 

Plaas gerus joune

3b

Heidelberg GP

StephanS

Mon, 11/03/2019 - 11:53

Ja ongelukkig is van die resolusies maar power. Sal sien of ek dit kan verbeter. Dit is maar kaarte wat opgelaai was op die internet

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 18/02/2020 - 16:10

Op bladsy 1 van hierdie draad het ek ander Hartenbos kaarte gelaai, maar op myne is daar aangeteken waar die krag en water punte op van die staanplekke is wat ek gemerk het.  Dit kan nogal help om naby water te staan as jy nie 'n lang pyp het nie.

Het jy dit nie ook gemerk op jou kaarte nie ?  yes

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus