Ek wil hier oorde se uitleg kaarte plaas.
Plaas gerus joune

Baie oulike idee, ongelukkig…
Baie oulike idee, ongelukkig lê myne op e-posse, ek sal kyk wat ek kan af laai👍
Dankie julle puik idee
Dankie vir kaarte julle almal dit maak alles net soveel makliker
Baie dankie Stehan, maar as…
Baie dankie Stehan, maar as ek dit vergroot is dit uit fokus? vind julle dit ook so?
Leeu, ongelukig is dit so,…
Leeu, ongelukig is dit so, maar ek vergoot dit net effens dat ek darem 'n idee kan kry.
Ja ongelukkig is van die…
Ja ongelukkig is van die resolusies maar power. Sal sien of ek dit kan verbeter. Dit is maar kaarte wat opgelaai was op die internet
Gudi - Hartenbos
Op bladsy 1 van hierdie draad het ek ander Hartenbos kaarte gelaai, maar op myne is daar aangeteken waar die krag en water punte op van die staanplekke is wat ek gemerk het. Dit kan nogal help om naby water te staan as jy nie 'n lang pyp het nie.
Het jy dit nie ook gemerk op jou kaarte nie ? ![]()
Willem, nee ongelukkig nie,…
Willem, nee ongelukkig nie, ek het nooit daraan gedink nie.
Gaan dit in die toekoms probeer onthou 👍
Willem, nee ongelukkig nie,
Johann, is jy dan "Gudi van Pretoria" ? ![]()
Of bedoel jy die merk van Water, Krag en bome ? ![]()
Willem, ek het gedink jy…
Willem, ek het gedink jy praat van die watef en krag punte merk, bly 'n goeie idee.













ATKV Klein Kariba - Warmbad
My gemerkte voorkeur staanplekke.
Die staanplekke A - N is die met skadunette en plaveisel, hiet hou ek van "J"