6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -15 minutes ago
Hou net die letter e in vir… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -24 minutes ago
Laaste oor die dekselse kappie Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -1 hour ago
Lower Sabie Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Kappie e se toets Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 hour ago
Laptop e..... Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -1 hour ago

2020 Skou Gauteng

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek sit die draad maar hier onder sleepgoed.

Was vandag by die skou gewees.

Moet sê daar was mooi goed gewees. smiley

Maar daar was oog goed wat my geensins opgewonde gemaak het nie sad

Wie was ook daar (wag tot Sondag)

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 21/02/2020 - 22:57

Dit is die ding wat jou so rond gooi smiley

Voorie is ligter op die gatsaag wink

video
0
Secunda

Sleep nou

Sat, 22/02/2020 - 08:30

Ek wil ook daar wees maar ja julle moet geniet Willem as jy weer draai neem asb paar fotos van RTT tente ek wonder of Howling moon , tentco , Eazy awn en Ecgo hulle RTT op skou het

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 23/02/2020 - 12:47

Nou dat ons van 2007 gewoond geraak het met die vaste dak se groot deur sukkel ek met die pop-up's se klein deure.

0

Middag vriende

As ek so kyk na die gebrek aan insette, lei ek af;

1] dat weinig van die lede die skou bygewoon het

2] dat die wat bygewoon het, nie be-indruk was met wat uitgestal was nie

3] of dat die produkte wat uitgestal was, alreeds ounuus is.

Groete

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 25/02/2020 - 20:02

Ek het dit geniet.

Daar was baie om na te kyk.

Wat nice was ek kon my ondervinding nou met Jurgens te deel.

Sal my info later hier deel..

 

0

If the last show was anything to go by, I missed NOTHING

NOTHING I need,

NOTHING new and innovative,

NOTHING that was value for money, Including the entrance fee

NOTHING that was worth knowing about

NOTHING different.....

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus