Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lava Stone.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -34 minutes ago
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Graniet Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Lava stone vir kosmaak Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -23 hours ago

228 nou 424 Lede

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Die forum staan al 228 lede sterk. Dink nou as al 228 lede aanlyn is. Kom lede val in en gesels lekke saam

Port Elizabeth

Frieps

Wed, 30/08/2017 - 08:58

Ja, baie geluk Voortrekker.  Jy kan trots voel op wat jy vermag het.   Die feit dat so baie van die ingeskrewe lede niks van hulle laat hoor hier nie, is 'n jammerte.   Ek vind dit vreemd dat hulle nie eers reageer op die welkom heet nie.  Ook kan hulle tog nie alles lees as hulle nie aanlyn is nie, so mens wonder of hulle registreer en dan nie weer inskakel nie.   Op die Facebook blad is die deelname ook maar power.

Tog, die mense moes vir 'n rede aangesluit het.  Mens kan net hoop dat met die tyd saam sal dit al hoe beter word.

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 30/08/2017 - 16:07

Daai bakkies boek blad doen nie die ding vir my nie, ek raak so gefrustreurd as ek daar ingaan en al wat ek sien is, vandag so lank terug, of, Sannie se koekies bak resep is deur driehonderd mense gedeel,  en so kan ek aangaan. Ek kry nie my voete gevind daar nie, te oud en te dom.

0

Ek glo in bemarking as jy wil uitbrei. Een van die Grootste voordele van 'n forum soos die Bo iets soos KAMP-mal op die FB is dat mens altyd maklik kan teruggaan na 'n onderwerp wat belangrikke inligting bevat soos Bv. in die DIY en Wenke  afdeling. ( Wat ek dink ons moet beslis uitbou ).Dan is daar ook Kampplekke wat mense beindruk het ens.  Op FB as 'n onderwerp meer as 'n week op was is hy tot niet en mens kry hom nie weer nie. Ons kan ook dinge wat op die Kamp-mal FB wat van waarde is oordra na hierdie Forum want so bly dit behoue. Dis maar hoe ek daaroor voel.

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 11/11/2017 - 20:15

Goeie punt wat jy noem Tora,  ek weet nie veel van plagiaat en kopie regte nie, maar dit behoort te werk?

Ons kan, en mag, Kampforum.co.za, vanaf fb, se insette hier lewer,  ek is net nie seker van enige ander groep nie.? ?

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 11/11/2017 - 20:43

Deon dit is hoe ek dit ook verstaan, iets met kopie regte te doen, tensy so plasing met goedkeuring van die oorspronklike skryfer verky word.

Mag nie Kamp mal se goed gebruik nie.   Die mense van kamp mal is mos welkom om hier aan te sluit.

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 18/11/2017 - 09:41

Sien nou al 414 lede op forum kom julle val in vertel bietjie van julle self waar kamp julle die lekkerste

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 01/12/2017 - 07:59

Welkom aan die nuwe lede kom julle maak n verskil vandag op Kampforum val in vertel bietjie van julle waar kamp julle waar nie wat se karavan voertuig sleep jy meer hou jy van bos ,berge ,see, kamp vertel bietjie

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 01/12/2017 - 08:17

Ek sien vanoggend 'n paar aanlyn name van lede, wat nog nie kom gesels het nie.  Kom julle ouens, hierdie is 'n lekker forum om by in te val.   Ons hoor graag iets, enige iets, van julle!

0
Meyerton

Segekok

Fri, 01/12/2017 - 08:50

Dalk, net dalk moet ons iemand bedank....  het so n paar mense nuuskierig gemaak en nou kom loer hulle in.   Baie welkom hier en kom gesels saam.

Ons is nie regtig so erg soos wat daar van ons vertel word nie.....  ( ok ek weet nie van almal nie maar ek is eintlik n baie rustige mens wat niemand kwaad maak nie)

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus