Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rock view lodge ??? Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -20 minutes ago
Nat Kalahari Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -23 minutes ago
Baie dankie almal... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Rona Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -4 hours ago
Goeie nuus Rona Oktober 2026 saam gesels Geert -4 hours ago

Ek is in die hospitaal,

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Ek is in die hospitaal, ek het dalia bolle geeet, dr sê ek kan in die lente uit kom sodra ek blom.

Gelukkig nog net een slapie.

Centurion

Voortrekker

Thu, 31/08/2017 - 21:32

Johann jy sal my laat skrik!  Toe ek die opskrif sien kry ek beelde van iemand wat in 'n hospitaalbed erg beseer of siek is.

Sterkte met die bolle!laugh

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 01/09/2017 - 07:25

Johann daai bolle gevoel nie goed haak daai wa en gaan kamp n hond uit n bos

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus