Forums
Ek is in die hospitaal, ek het dalia bolle geeet, dr sê ek kan in die lente uit kom sodra ek blom.
Gelukkig nog net een slapie.
Johann, ek hoop die dahlias…
Johann, ek hoop die dahlias blom ekstra mooi vanoggend. Heerlike lentedag vir jou, my vriend!





Johann jy sal my laat skrik!…
Johann jy sal my laat skrik! Toe ek die opskrif sien kry ek beelde van iemand wat in 'n hospitaalbed erg beseer of siek is.
Sterkte met die bolle!