Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -14 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -14 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -18 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -22 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -23 hours ago

Raai die Kamp Plek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

.

Centurion

Voortrekker

Tue, 05/09/2017 - 14:23

Deon ek het die foto al so bekyk en het nie 'n clue nie. Glo nie ek was al daar nie.  Kan dit dalk naby bosbou gebied wees? Lyk soos Winter tyd.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 05/09/2017 - 14:57

WilSur se foto :  dit moet naby 'n dam of rivier wees wat soms oorstroom  -  kyk hoe hoog is die kragbokse geplaas.  Ek weet net van Gariepdam waar die kragbokse so hoog geplaas is.

Deon : ek het geen idee waar dit kan wees nie.

0
Meyerton

Segekok

Tue, 05/09/2017 - 15:31

Dit is in die winter gewees. Daardie bome lyk pragtig in die somer. Gras is altyd groen en het altyd vuurmaak houd verniet gekry, soveel as wat jy wou hê. Swembad is seker die lekkerste warm water waarin ek nog ooit geswem het.

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 05/09/2017 - 15:49

Ken nie een van die twee oorde nie,  gaan sommer 'n wilde kans vat?

1. Willen se foto is Willems Rus? 

2. Deon, joue is KZN iewers, of Oos Transvaal.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 05/09/2017 - 17:36

Terwyl ek nou so sukkel met WilSur en Segekok se fotos, hier is solank iets om aan te herkou.  Waar is dit ? :-

.

Hier is nog 'n foto van dieselfde plek :-

.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 05/09/2017 - 18:52

Willem, nee dis nie aan die Indiese Oseaan nie !

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 06/09/2017 - 06:53

Ai maar julle sukkel met my ou twee fototjies hierbo !  Julle ou spulletjie daar bo in die noorde moet meer hier in die Kaap kom kuier sodat julle op hoogte van sake kan kom !

En my mede Slapenaars, dis nou opstaan tyd en sê daardie klompie daarbo waar die twee fototjies geneem is. (Indien julle nog sukkel om die slaap uit die oë te kry, albei fotos is van dieselfde kampplek).

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus