Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -31 minutes ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 hour ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -1 hour ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago

Eerste Saamtrek vir 2021

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ons het die "Kampforum Serengeti Saamtrek Mrt 20" gemis en daar was ook maar net twee wat by die kamp was sad

Kom ons kyk of ons 2021 beter kan begin ?

Hier is datums met skool en vakansie dae, die blou is vakansie dae en die bruin is skoolvakansie dae (as hulle dit nie weer verander nie)

.

Paasnaweek is die begin van April.

Ek het gedink om dit voor die koue te doen, wat dink julle ?

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 29/01/2021 - 09:15

Ski sê hy het hulle gebel, toe is die prys nie meer die selfde soos dit op hulle fb add is nie ? sad

0
Johannesburg

WilleWillemien

Fri, 29/01/2021 - 12:35

Bly weg van Moz af op hierdie stadium. Dit vat jou drie weke om in te kom by 'n oop grenspos. Familie bedryf 'n Lodge in Ponta. Hulle aanbeveling is bly eers weg. Ons wou April gaan.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus