Forums
Ons het die "Kampforum Serengeti Saamtrek Mrt 20" gemis en daar was ook maar net twee wat by die kamp was ![]()
Kom ons kyk of ons 2021 beter kan begin ?
Hier is datums met skool en vakansie dae, die blou is vakansie dae en die bruin is skoolvakansie dae (as hulle dit nie weer verander nie)
Paasnaweek is die begin van April.
Ek het gedink om dit voor die koue te doen, wat dink julle ?
Sal n mens oor die grens kan…
Sal n mens oor die grens kan gaan Willem?
Eastco klink nader en ek glo…
Eastco klink nader en ek glo nie mens gaan probleme optel oor die Vrystaatse grenspos nie?
....Scruffy en Flappie moet…
....Scruffy en Flappie moet ook saam kamp....dalk maak hulle 'n klein Scrappie ![]()





Heng Willem, dit lyk lekker…
Heng Willem, dit lyk lekker en is 'n goeie prys