6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Weetie Forum Herstel en terugvoering neef Herman -7 minutes ago
Antwoord op jou vraag Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -15 minutes ago
Ek het 'n vragie....  Sal… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -55 minutes ago
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -11 hours ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -13 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -14 hours ago

Ek dink......... Hier Tom Tat.....

Jozie
Submitted by TWTFAWC on
Forums

Lees nou net.....

Blykbaar is "die idioot met n' hoed" n "vinger" moes kies toe hy ook n koppie tee by die belasting betaaler's se pad-lanks stallitjie "Nkandla" in KZN wou he.....angry

Wat nou?

Middag Warren

Ek lees tussen die letters wat jy skryf, en myne in die titel staan ook nie vir 'n nuwe kerk se afkorting nie.

Die teedrinkers span saam vir 'n aanslag op ons regstelsel, en die rede is mos duidelik.

Groete 

0
Worcester

Wildehont

Thu, 18/02/2021 - 13:01

Lees hierdie skrikwekkende artikel. Zuma was ‘n vulletjie. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus