6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 minutes ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -24 minutes ago
Wessel Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -1 hour ago
Het die rooi kadotjie gesien… Forum Herstel en terugvoering neef Herman -2 hours ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -3 hours ago
Privaat Boodskap Opsie Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago

Spur en Jacaranda 94.2 boikot

Submitted by Frikadel on
Forums

Ek sal saam my mense staan en die Spur en Jacaranda boikot, maar ek hoop regtig nie iemand gaan soek moeilikheid in die drankwinkel nie.

Dan is julle op julle eie!!!

Spur I boycot...

Touch my Grand daughter / grandson and I'll take you out    no questions asked

what happed on Jacaranda.... I've heard something happened but I don't know what...........

 

Secunda

Sleep nou

Sat, 16/09/2017 - 05:46

Drank, radio en, spur eish wat n kompenasie hoe se Harry koes

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 19/09/2017 - 09:09

Soos almal teen dié tyd weet is ek beslis nie 'n boikot man nie, trouens ek verpes dit.

Ek sien egter in vanoggend se Die Burger, twee van Spur se restourante in die suidelike voorstede hier in Kaapstad behoort aan een van die  leiers in die ondergrondse wêreld hier in die Kaap en sy vrou. Hy verskyn onder andere eersdaags in Gauteng in die hof op aanklag van moord. Dis ongelukkig een van die probleme van franchise besighede, jy het nie regte om van so 'n ou ontslae te raak as hy sy franchise-kontrak na behore nakom nie.

Intussen het ek en vroulief Sondag heerlik by ons Spur restourant hier in die noordelike voorstede geëet  -  die franchise eienaar van hierdie Spur het tog geen beheer oor die doen en late van 'n ander Spur eienaar in die suidelike voorstede nie.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus