Ek sal saam my mense staan en die Spur en Jacaranda boikot, maar ek hoop regtig nie iemand gaan soek moeilikheid in die drankwinkel nie.
Dan is julle op julle eie!!!
Ja, ek wil ook weet. Wat…
Ja, ek wil ook weet. Wat het by Jacaranda gebeur?
'n rasistiese aanmerking…
'n rasistiese aanmerking teen witmense?
Inelkgeval, daai goed kan ons verder op die "Wie het gese" forum bespreek.
boikotte.............
Boikotte is vir die voëls - waar kom dit vandaan ?
Julle moet leer lees mense -…
Julle moet leer lees mense - die is eintlik veronderstel om n grappie wees!! Moet ek prentjies teken?
teken prentjies
Moet ek prentjies teken?
ASSEBLIEF! Teken prentjies!
Soos almal weet..............
Soos almal teen dié tyd weet is ek beslis nie 'n boikot man nie, trouens ek verpes dit.
Ek sien egter in vanoggend se Die Burger, twee van Spur se restourante in die suidelike voorstede hier in Kaapstad behoort aan een van die leiers in die ondergrondse wêreld hier in die Kaap en sy vrou. Hy verskyn onder andere eersdaags in Gauteng in die hof op aanklag van moord. Dis ongelukkig een van die probleme van franchise besighede, jy het nie regte om van so 'n ou ontslae te raak as hy sy franchise-kontrak na behore nakom nie.
Intussen het ek en vroulief Sondag heerlik by ons Spur restourant hier in die noordelike voorstede geëet - die franchise eienaar van hierdie Spur het tog geen beheer oor die doen en late van 'n ander Spur eienaar in die suidelike voorstede nie.





Spur I know about... Jacaranda?
Spur I boycot...
Touch my Grand daughter / grandson and I'll take you out no questions asked
what happed on Jacaranda.... I've heard something happened but I don't know what...........