Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker Umfula Goeie Hout -1 hour ago
so 'n bloedrooie. Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -1 hour ago
5.6kg Umfula Johann L -3 hours ago
Bo Umfula Johann L -3 hours ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago

Paul Mulder

Brits
Submitted by wessels on
Forums

Môre Paul

Jammer om te hoor van jou ouers se afsterwe. Mag julle vertroosting vind.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 06/09/2021 - 10:59

Ek het my Pa laas Saterdag (28 Aug) aan die ewige verloor. My Ma was laas jaar Junie weg geneem. Hulle was 97 en 96. 

Paul & gesin, Sterkte en voorspoed.  🙏🙏

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 06/09/2021 - 12:21

97 en 96   -  wow Paul dit lyk vir my jou ouers het volle lewens gelewe.  Dit is 'n absolute seëning om hulle nog tot op daardie ouderdom saam met julle hier op aarde te kon hé.

Sterkte vir jou en jou gesin en al hulle naasbestaandes wat agterbly in hartseer en verlies van geliefde ouers.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus