6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -7 minutes ago
Wessel Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -1 hour ago
Het die rooi kadotjie gesien… Forum Herstel en terugvoering neef Herman -2 hours ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -3 hours ago
Privaat Boodskap Opsie Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago
Foto neem Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -5 hours ago

Wat dink jy hiervan ? ...

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek is te dom vir die totale prentjie.

Sê wat jy verstaan en dink van die.

video
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 08/11/2021 - 13:33

Dis soos water, dit lê plat in n glas, plat in n klein visdam, plat in n groot dam, MAAR buig somehow om die horison as jy die verte inkyk by die see.....hoe buig mens water?

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 08/11/2021 - 13:36

Dis te ingewikkeld vir my Willem.  Ek bedink maar eerder karavaan en kamp goeters.

Oudtshoorn

neef Herman

Mon, 08/11/2021 - 17:21

Het nie deur die hele video gesit nie. Toe hy Einstein n po&pol noem.... dalk het hy n magneet ingesluk.

Elk geval is fisika nie Neef se sterk punt nie. Gee my enige dag n paar spanners.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 08/11/2021 - 17:53

Die laaste is vir my beter, kyk klaar as jy tyd het.

.....sonder dat ek na die hele video gekyk het, gebaseer op die laaste 5 minute, dat die ou 'n ernstige appeltjie te skil het met sy vorige werkgewers. Sulke manne se wetenskaplike logika word gewoonlik oordonder deur sy persoonlike vendetta.

Net so terloops;

1]Einstein se wetenskaplike insig is nie vergelykbaar met ons gewone ouens nie, en geen ware wetenskaplike sal dit afkraak nie

2] Mens "buig" nie water nie, die aarde se gravitasiekrag doen dit sommer vir ons.

  

Kleinmond

Chris Boucher

Tue, 09/11/2021 - 09:46

Hierdie ou dink hy is moer's slim. Ek reken hy is inderwaarheid 'n ghwar - vol van homself. Tot só 'n mate dat hy eintlik 'n groot "fool" van homself maak.

Ek het gesukkel om die hele video te kyk - kort-kort gedreig om die video te stop. Maar ek het uiteindelik deurgedruk net om te sien hoe Mr Hands 'n gek van homself maak.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus