Ek is te dom vir die totale prentjie.
Sê wat jy verstaan en dink van die.
Dis te.....
Dis te ingewikkeld vir my Willem. Ek bedink maar eerder karavaan en kamp goeters.
Het nie deur die hele video…
Het nie deur die hele video gesit nie. Toe hy Einstein n po&pol noem.... dalk het hy n magneet ingesluk.
Elk geval is fisika nie Neef se sterk punt nie. Gee my enige dag n paar spanners.
Ek dink....
.....sonder dat ek na die hele video gekyk het, gebaseer op die laaste 5 minute, dat die ou 'n ernstige appeltjie te skil het met sy vorige werkgewers. Sulke manne se wetenskaplike logika word gewoonlik oordonder deur sy persoonlike vendetta.
Net so terloops;
1]Einstein se wetenskaplike insig is nie vergelykbaar met ons gewone ouens nie, en geen ware wetenskaplike sal dit afkraak nie
2] Mens "buig" nie water nie, die aarde se gravitasiekrag doen dit sommer vir ons.
Slim van "stupid"-heid
Hierdie ou dink hy is moer's slim. Ek reken hy is inderwaarheid 'n ghwar - vol van homself. Tot só 'n mate dat hy eintlik 'n groot "fool" van homself maak.
Ek het gesukkel om die hele video te kyk - kort-kort gedreig om die video te stop. Maar ek het uiteindelik deurgedruk net om te sien hoe Mr Hands 'n gek van homself maak.
Laat ek gou probeer om die…
Laat ek gou probeer om die vid te kyk en dan sal ek my 1/2 c opinie gee (-:
na 5 min moes ek iets meer…
na 5 min moes ek iets meer belangriker doen....





Wonder ook ...