Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Betaal vir entertainment Dinokeng Camp and Leisure… Geert -54 minutes ago
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -3 hours ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -3 hours ago

Kort verhaal

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Die studente in joernalistiek kry 'n eksamen opdrag, om 'n berig met so min as moontlik woorde te skryf, maar dit moet die volgende drie elemente bevat; Geloof, skok en spaning.

Skryf die een pragtige jong dametjie toe die volgende berig;

Liewe Vader, ek is verwagtend! Wonder wie is die pa?

 

 

Secunda

Sleep nou

Wed, 04/10/2017 - 16:35

In brakpan as jy geld het koop jy Ferrari wiel doppe en sit dit op jou Cortina 3l jy is dan gesien as an Italian

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus