6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -48 minutes ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -1 hour ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -7 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago

Lootjieprys

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

My seun, wat nou in Auckland NZ woon, bel my vandag.  Hulle het gister na 'n kermis by hul kinders se skool gegaan, alhoewel, daar noem hulle dit 'n Gala.   Deur die dag verkoop hul verskeie lootjies.  Net 40 kaartjies word verkoop op elke lootjie.   Die wenner word na elke lootjie aangekondig asook die volgende lootjie en wat die prys gaan wees.   Toe kondig die ou aan:  "Our next raffle starts now, the price is a vasectomy."    

Dit was genuine hoor, nie 'n grap nie.  Weird!!

Waar my wa staan

Arie

Sun, 01/10/2017 - 15:16

Glo hulle het geen tickets vir daai een verkoop nie, EINA, kry ek sommer so hol kol op my maag!!!

Nee magtag, niemand peuter daar met n mes in die hand nie!!

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 06/10/2017 - 13:03

en ek het gewonder hoekom my boep so groot is!

dit is omdat jy 'n onderbroek dra ...

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus