My seun, wat nou in Auckland NZ woon, bel my vandag. Hulle het gister na 'n kermis by hul kinders se skool gegaan, alhoewel, daar noem hulle dit 'n Gala. Deur die dag verkoop hul verskeie lootjies. Net 40 kaartjies word verkoop op elke lootjie. Die wenner word na elke lootjie aangekondig asook die volgende lootjie en wat die prys gaan wees. Toe kondig die ou aan: "Our next raffle starts now, the price is a vasectomy."
Dit was genuine hoor, nie 'n grap nie. Weird!!
Glo hulle het geen tickets…
Glo hulle het geen tickets vir daai een verkoop nie, EINA, kry ek sommer so hol kol op my maag!!!
Nee magtag, niemand peuter daar met n mes in die hand nie!!
Ek sou al 40 die loodjies…
Ek sou al 40 die loodjies wou koop. Net om seker te maak ek wen.....
Ek sou al 40 die loodjies…
Ek sou al 40 die loodjies wou koop. Net om seker te maak ek wen.....
![]()
Dan..............
Dan dink ons daar is baie fout met Suid-Afrika !
Nie nodig om te hardloop nie…
Nie nodig om te hardloop nie.
Jy moet seker bly wees die mes was teen die keel.......
Jy moet seker bly wees die…
Jy moet seker bly wees die mes was teen die keel.......
ja anders sou ek vandag 'n baie groot boep gehad het...
en ek het gewonder hoekom my…
en ek het gewonder hoekom my boep so groot is!
onderbroek
en ek het gewonder hoekom my boep so groot is!
dit is omdat jy 'n onderbroek dra ...





O ja, hy het bygevoeg. …
O ja, hy het bygevoeg. "tickets for this raffle sell at ten dollars each."
400 NZ dollars, omtrent R4000