Forums
Die studente in joernalistiek kry 'n eksamen opdrag, om 'n berig met so min as moontlik woorde te skryf, maar dit moet die volgende drie elemente bevat; Geloof, skok en spaning.
Skryf die een pragtige jong dametjie toe die volgende berig;
Liewe Vader, ek is verwagtend! Wonder wie is die pa?
Frik, so terloops, het jy…
Frik, so terloops, het jy toe daai Snoekie getry?
Kort storie
In brakpan as jy geld het koop jy Ferrari wiel doppe en sit dit op jou Cortina 3l jy is dan gesien as an Italian





Trots, skok en kwaad
Vrou aan haar man. "Van al jou vriende het jy die styfste en mooiste boude"