Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -1 hour ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -1 hour ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -2 hours ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

ZEERUST

Obie

Thu, 15/02/2018 - 16:38

Dis met opregte spyt dat ons moet onttrek aan die saamtrek. Dit is te wyte aan mediese redes deurdat my spesialis daarop aandring dat ek nie lang afstande moet reis nie. Hopelik sal die probleem spoedig opgelos word

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 15/02/2018 - 16:47

Dit is nou slegte nuus Obie, dit sou lekker gewees het om saam te kamp... next time smiley

hoop jy is sommer vinning weer reg om die lang pad aan te vat yes

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 15/02/2018 - 18:19

Obie

Dit is nou jammer, doen dit dan in 2 dae jy i mos nou tyd se baas ?

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 17/02/2018 - 06:18

Sal ook nie die kamp kan maak nie.

nee maar goed so Dusty en sterkte met die spesialis dinge vorentoe. Ons sal jou mis en sien julle volgende keer yes 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 17/02/2018 - 10:35

Sterkte Dusty.

Jammer jy gaan  nie die saamtrek kan maak nie, maar gesondheid is belangriker.

0

Die tyd kom al nader en ek is lus vir die kamp.

Het ook besluit om dag vroeer te gaan en dag later te vertrek.  So, wie gaan ook al Donderdag deur?  

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Mon, 19/02/2018 - 13:23

Groot G, ek sal al die donderdag hier wees, sommer so maand vroeer deurgekom.

Ek sal dan sommer vir Voorie in toom hou as hulle hier aankom.

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Mon, 19/02/2018 - 13:46

Ek het een maar kom ongelukkig nie saam kamp nie. Ek draai daai slinger as ons lank kamp en daar is nie `n wassery wat was en stryk nie

 

Groetnis

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 19/02/2018 - 14:09

Ek is no 19 toegeken, hoop dit is 'n lekker koelte plekkie.

Arie, ek sal dit baie waardeer as jy asb vir my kan kyk of ek op staanplek no 19 die Penta sal in kry? 

My kar, 'n Kia Sedona is ook groot, maar vir 'n naweek kan dit maar so bietjie skuins / verder staan.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Mon, 19/02/2018 - 14:48

Johann, jy beter jou ordentlik gedra die naweek! 19 Is reg oorkant ons en ek wil nie probleme he met julle nie, asb!!

Jy sal maklik kan inkom met die Penta, baie plek om jou kar te parkeer en lekker naby die badkamers, jy is omtrent ewe ver van twee badkamers af, so jy kan elke dag in 'n ander een pie pie.

Koelte behoort sekere tye orraait te wees.

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Mon, 19/02/2018 - 15:12

Ag man jammer om te pla....

Kyk daar by 27..... genoeg spasie vir my tent en my bus? darm skaaduwee? gras of bakteen? 3 tree vanni ablusie blok? hoe hard issi grond? moet ek 4Lb of gewoone hammer bring?

 

cdx

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 19/02/2018 - 15:17

Baie dankie vir die vinnige flinke diens, dit word waardeer,  wens alle oord bestuur was so spoedig.?

Baie dankie  Arie, ek waardeer jou hulp.?

Ek was bietjie bekommerd toe ek sien die staanplekke is 5 x 7 meter, jo, my Penta sou net-net op kom.

Ek kry jou ore jammer, my familie is vreeslike 'n klomp suip lappe, ons slaap bedags, en suip snags.

Nee wat, my mense praat uiteraard bietjie harder sodat ek kan hoor,  maar darem nie te erg nie, hoop ek.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus