Dankie Andries Pretorius - op FB

Die linkerkant se hoof lig…
Die linkerkant se hoof lig agter bly aan.
Selfs............
Selfs as die sleepvoertuig se ligte alles afgeskakel is ?
Het jy permanente krag op die nr.2 pen van jou voertuig ?
Hi Len, nee net as voertuig…
Hi Len, nee net as voertuig aan is. Ek het die voertuig kant vanoggend getoets en dit is reg, die wa se kant het moontlik 'n foutjie gehad en was daar n losserige draad of 2, nou blyk alles reg d.m.v multi meter. Ek sal later opkoppel en kyk of die fout reggemaak is, en of ek dal verder n agter in die waentjie moet kyk
....maar vir nou braai ek eers ![]()
moenie dat sulke los werkies…
moenie dat sulke los werkies inmeng met jou braaityd nie, dit is uiters belangrik dat jou prioriteite reg bly!
Ok, ek dink hierdie outjie…
Ok, ek dink hierdie outjie is foutief. Hy gee heeltyd 12V op agterligte. So 2 keer die grootte van 'n vuurgoutjie boksie,' n eenheid wat na die tyd saam met sleepstang geinstalleer was. Waar gaan ek so iets kry?






Dankie kampforum, ek sal…
Dankie kampforum, ek sal hierdie beslis vandag gebruik om die fout op my waentjie se agterligte op te spoor.