Gedagte vir die dag: Julle mense wat dink julle weet alles, maak ons mense wat alles weet die bliksem in!
Alles weet
Hoe sê hulle? Jy is nooit te oud om te leer nie.
Iemand wat dink hy weet alles, moet leer dat hy nog nie alles geleer het wat hy moet leer nie.![]()
Alles weet
Freda hulle se mos n man wat voorlangs bles word dink baie .Die ou wat agter bles begin word weet baie en die manne wat heeltemal bles is dink hulle weet baie
Dassie, toe ek dit eendag…
Dassie, toe ek dit eendag vir iemand gesê het was sy antwoord dat gras nie op 'n klip groei nie maar dat dit welig groei in kompos (hare)
Mens is nooit te oud om te leer nie.
My motto in die lewe was nog altyd : Jy kan altyd iets leer by iemand maak nie saak wie dit is of hoe oud of hoe geleerd of dom die persoon is nie.Soms sal iemand net iets sê en dan kry ek 'n idee waarna ek lankal soek.
Sollie het altyd gesê:…
Sollie het altyd gesê:
" hoogmoed kom voor die val"





Ne.
Dassie, se ek ok mos. Julle kan maar vra, ons sal help.?