6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -2 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -4 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -9 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -10 hours ago

Daars n wind wat waai

Durban
Submitted by dassie on
Forums

 

Dinge wat ek geleer het in die lewe .Mans en Vrouens ons almal het “gas” maar ek het nog nooit in my lewe n vrou hoor poep nie .Ek dink dis 1 van daai “most kept secrets” wat vrouens het .Nou verstaan ek ook hoekom daar altyd 2 vroens hulle “neuse” gaan poeier .Die 1 staan wag by die deur en as die “coast” clear is se sy Okay Bettie laat waai daar is niemand wat jou sal hoor .Nou Mans dink die teenoorgestelde dit is aanvaarbaar vir n man om in geselskap so windjie te los en hoe harder hoe meer waardeer die ander manne dit .My Pa het altyd my broer nader geroep en gese “gou trek my vinger” en dan los hy so knal dat mens se ogge traan .My Ma het altyd Engels gepraat met my Pa as sy hom uitskel gewoonlik se sy “Daan cut it out” en my Pa se antwoord was altyd “ I thought I  just did “ Etenstyd om die tafel was altyd n gesellige affere met ons kinders om die tafel Pa op sy pos as die hoof van die huis en my Ma wat skarrel tussen kombuis en eetkamer .Pa los so borstige wind en se vir Russel my broer “ kyk daar hardloop n olifant onder my stoel in” En Russel die idioot vlieg altyd op om vir die olifant te soek .Ma kom binne met die kos en se vir Russel hy moet gaan sit .Sy sit die kos op die tafel en se “ julle beter al julle kos eet of ek”………….. en daar laat Ma haar windjie val seker oordat sy so gebukkend oor die tafel staan. Die kinders se oe rek soos pierings en almal gryp na eetgerei en begin eet .My Pa se vir my Ma “Moeder hoekom het jy nie jou vinger gehou dat ek hom kon getrek het nie .Stomme Ma sy is rooi in haar gesig en het haastig die eetkamer verlaat vra my broer Russel” Pa het Ma ook n olifant onder haar stoel “  Nee my seun se Pa ,Dit ruik eerder na n muishond En so my vriende leer n mens die dinge van die lewe sonder dat daar klas gelde betaal word

 

Groete van huis tot huis

 
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus