Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker Umfula Goeie Hout -48 minutes ago
so 'n bloedrooie. Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -1 hour ago
5.6kg Umfula Johann L -3 hours ago
Bo Umfula Johann L -3 hours ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago

Buite Opwasbak

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Ek kan nou nêrens die draad kry waar ek gespog het met my giesertjie nie, eweneens, hier is 'n foto van hoe die hele kontrapsie lyk as dit aan mekaar geplak is.

Dit werk soos 'n bom, nie een keer die week sonder warm water skottelgoed gewas nie,  en ook nie een keer die krag af geskop nie.

Nou kan ek met 'n geruste hart die pyp koppeling permanent maak, en ook die pompie permanent vas dit.

Secunda

Sleep nou

Sun, 19/11/2017 - 06:40

Dankie vir deel het gesien by Comet nou die dag n ou sit die gieser op ek glo hy gaan werk soos n bom

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 19/11/2017 - 18:23

Willem, jy kan daai giesertjie met geruste hart gebruik, ons het hom twee keer per dag gebruik. Soos jy weet, het Buffelspoort 10 amp proppe.

Die krag het nie een keer af gegaan nie,  en die water verkoeler, (arm man se air con) was voltyds aan.

0

Hi Johann L dit lyk na n oulike kontrepsie .Se my waar koop mens die goed ek soek self 1 .Het by Pretorius Kop die grotes gesien maar heng hulle is duur .Soek net iets wat so 5 liter water hou vir die skottelgoed was .

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 19/11/2017 - 22:12

Die giesertjie hou geen water nie, jy moet water deur pomp en dan verhit hy die water tot so 55° C.

Dit kan warm of koue water deur laat.

Ek het R450.00 hier by'n ou in Vereeniging betaal. Sy naam is PJ, en jy kan hom kontak by 084 529-2533.

 

0
Durban

dassie

Tue, 21/11/2017 - 09:37

In reply to by Johann L

Dankie vir die terug voer .Ek sal rond loer hier by ons "Building suplies " winkels .Dink dat die karavaan plekke jou gaan roof as jy dit by hulle moet koop

0
Uitenhage

neelsec

Tue, 21/11/2017 - 11:42

Ek het nou n maand lank met een van dieslfde geysers gekamp, ek het hom dierek aan die waterkraan gekoppel en het vir my wonderlik gewerk,ek het gevind as jy die warm water kraan oopmaak en sodra die rooilig aankom dan is die hitte van die water op sy beste

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus