Forums
Stop nou die dag vir brandstof by garage .Vra die joggie vir R100 se petrol met n sug staan hy op en loop weg .Ek vra vir hom En waar gaan jy nou heen? .Se die ou "Meneer ek gaan haal net n teelepeltjie om meneer se brandstof uit te meet "
Ag nou ja Warren
Aangesien ons 2 Land Rovers ry is dit nie net van "share the fuel costs" ons gaan saam moet stoot ook langs die pad he he he he





Jaaa swaar.... high cost of petrol....
Soek ek nou geleenheid ....
Enigeiemand wat Mabawhaha-something-or-other to gaan oppi 01-03-2018 ?
Willing to share fuel costs and to shutup the whole way there....