Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -4 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -5 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -5 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -5 hours ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -5 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Brits

Wessel Strydom

Fri, 06/06/2025 - 13:37

Jy moet liewer besig bly met niksdoen, nou ontstel jy weer die helfte van die forum!!!laughlaugh 

0
Kleinmond

Chris Boucher

Fri, 06/06/2025 - 14:13

... dit is juis van niksdoen dat 'n mens sulke twak aanstuur.

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 15/07/2025 - 10:52

Ek stem saam Chris, na oorweging van die ou se vergelyking oor pyn, kan ek geen meningsverskil opper nie.

 

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Tue, 02/09/2025 - 12:23

Doopnaam: Nokuchishimotokutataka!!!

Enige van jou name - doop, noem of profiel?name

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Tue, 02/09/2025 - 12:31

Ek dink ons gaan hier nog lekker lag. Hoop ander speel saamlaugh

0
Irene

Grootwind

Tue, 02/09/2025 - 16:23

Jishimomochimeikitote

Kan my indink hoe snaaks dit kan raak as byvoorbeeld 'n spietkop mens aftrek en met 'n kwaai stem vra "Naam asb"!laugh

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Tue, 02/09/2025 - 17:29

al heeldag.  Die volgende is nie ernstig bedoel nie, maar klink vir my so:

  • Hennie maak tuin - plant kikoejoe gras
  • Jan is vernoem na 'n soort motorfiets (Bagnaia en Marques s'n)
  • Groot G  - wat mens sal sê om 'n katjie te roep of dalk verwilder
  • Goeie Hout is in 'n goeie mood want hy koop 'n Jimny
  • Grootwind, ek stem. Jy gaan hom erg verwar
  • My doopnaam - nou kan sussie haar kar vat en wegry.

 Indien ek dit ooit oorweeg het om hierdie taal ook aan te leer - liefs nielaugh

 

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Tue, 02/09/2025 - 18:26

Ricus, hy rinkink. As ons dit die betekenis van feesvier gee is daar dalk net iets wat ons moet weet...laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus