Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Wessel ...
... dit is juis van niksdoen dat 'n mens sulke twak aanstuur.
Dankie Hennie vir die "reminder"
![]()
Hierdie was darem 'n maklike wasdag - stel jou voor die era van bloomers en korsette.
diep denke
Ek stem saam Chris, na oorweging van die ou se vergelyking oor pyn, kan ek geen meningsverskil opper nie.
Ek dink ons gaan hier nog…
Ek dink ons gaan hier nog lekker lag.
Goeie ouers...
Jishimomochimeikitote
Kan my indink hoe snaaks dit kan raak as byvoorbeeld 'n spietkop mens aftrek en met 'n kwaai stem vra "Naam asb"!![]()
Klink regtig
As mens jou naam sê volgens lys klink of mens regtig Japanees praat![]()
Groot giggels....
al heeldag. Die volgende is nie ernstig bedoel nie, maar klink vir my so:
- Hennie maak tuin - plant kikoejoe gras
- Jan is vernoem na 'n soort motorfiets (Bagnaia en Marques s'n)
- Groot G - wat mens sal sê om 'n katjie te roep of dalk verwilder
- Goeie Hout is in 'n goeie mood want hy koop 'n Jimny
- Grootwind, ek stem. Jy gaan hom erg verwar
- My doopnaam - nou kan sussie haar kar vat en wegry.
Indien ek dit ooit oorweeg het om hierdie taal ook aan te leer - liefs nie![]()
Neef Herman
Ricus, hy rinkink. As ons dit die betekenis van feesvier gee is daar dalk net iets wat ons moet weet...![]()









Chris S....
.....vlymskerp verby.