Die plaas boer sit verveeld op sy stoep toe hy vir Jonas gewaar wat so lui lekker kruiwa stoot .Jong kom bietjie hier se die boer My sel foon werk nie loop nou al langs die pad af en sien of daar n draad af is .Ou Jonas vat die pad en so 30 minute lui die boer se sel foon met n baie benoude Jonas op die lyn .Nou wat nou wil die boer weet ? My grootbaas hier is n lelike ding hier onder hy lyk soos die leeu .Bog man se die boer hier is nie leeus in die kontrei .Waar is jy nou ? Ekke is op die telefoon paal my grootbaas .Enne Jonas nou hoe lyk die leeu .Jirre my grootbaas hy lyk honger
Dit lyk vir my ook so
Voortrekker my eerbaarheid is nou aangetas
.Ek vat ook nou my goed en trek en word dus n roof kyker . Onthou jy nog die storie toe hulle vir arme ou Tolla so gevang het ,Dit was Leon Schuster wat die gehoor gevra het om nie te lag as Tolla n grap vertel het nie maar hulle gebreek het vir Eddy Eksteen se simpel grappe .Arme ou Tolla nadat hulle hom mee gedeel het dit was net n grap en gevra het om nog 1 te vertel toe se hy neee die klomp is n spul lyke
Onthou jy nog die storie toe…
Onthou jy nog die storie toe hulle vir arme ou Tolla so gevang het
ek onthou daardie een ![]()
Haha, Dassie, sien ek nou…
Haha, Dassie, sien ek nou eers die leeu ene, lekker gelag.
Ja ek onthou ook daai arme ou Tolle een, maar ek dink, as ek reg onthou, het hy iets erger gesê as "spul lyke"?
Arme Tolla
He he he Johann L ja ek weet hy het iets erger gese maar ek wil nie my mond met seep uitwas nie ![]()





Dassie lyk my hierdie is 'n…
Dassie lyk my hierdie is 'n stupid grappie, want hy sit al vir 3 dae hier sonder enige reaksie van lede
Jy moet hom maar uit jou boekie haal, of merk n.v.t