Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker Umfula Goeie Hout -1 hour ago
so 'n bloedrooie. Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -1 hour ago
5.6kg Umfula Johann L -3 hours ago
Bo Umfula Johann L -3 hours ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago

Die boer en die leeu

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Die plaas boer sit verveeld op sy stoep toe hy vir Jonas gewaar wat so lui lekker kruiwa stoot .Jong kom bietjie hier se die boer My sel foon werk nie loop nou al langs die pad af en sien of daar n draad af is .Ou Jonas vat die pad en so 30 minute lui die boer se sel foon met n baie benoude Jonas op die lyn .Nou wat nou wil die boer weet ? My grootbaas hier is n lelike ding hier onder hy lyk soos die leeu .Bog man se die boer hier is nie leeus in die kontrei .Waar is jy nou ? Ekke is op die telefoon paal my grootbaas .Enne Jonas nou hoe lyk die leeu .Jirre my grootbaas hy lyk honger

Centurion

Voortrekker

Wed, 06/12/2017 - 17:21

Dassie lyk my hierdie is 'n stupid grappie, want hy sit al vir 3 dae hier sonder enige reaksie van lede blush

Jy moet hom maar uit jou boekie haal, of merk  n.v.t laugh

0

Voortrekker my eerbaarheid is nou aangetas laugh.Ek vat ook nou my goed en trek en word dus n roof kyker . Onthou jy nog die storie toe hulle vir arme ou Tolla so gevang het ,Dit was Leon Schuster wat die gehoor gevra het om nie te lag as Tolla n grap vertel het nie maar hulle gebreek het vir Eddy Eksteen se simpel grappe .Arme ou Tolla nadat hulle hom mee gedeel het dit was net n grap en gevra het om nog 1 te vertel toe se hy neee die klomp is n spul lyke

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 06/12/2017 - 20:41

Haha, Dassie, sien ek nou eers die leeu ene, lekker gelag.

Ja ek onthou ook daai arme ou Tolle een, maar ek dink, as ek reg onthou, het hy iets erger gesê as "spul lyke"?

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus