Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel, ek kan nie "thumbs… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -1 hour ago
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -10 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -10 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -12 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -13 hours ago

Vrydag se stout grappie

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Aangesien Auntie Freda nog skottelgoed was sal ek maar n grappie plaas

Die meisie bring haar lang takhaar kerel huis toe vir die eerste keer .Hy het n leer baadjie aan en sulke vieselike oor-ringe .Die Ma en Pa kyk net en se niks die meisie nooi die ou vir aand ete .So sit hulle om die tafel en eet ,toe almal klaar ge-eet het sit hulle net daar die skottelgoed word nie verwyder van die tafel af nie en niemand se n woord .Die meisie fluister in die kerel se oor dat die eerste persoon wat praat moet die tafel afdek en skottel goed was .Hmmm dink die kerel en hy steek sy hand in die meisie se bloes in .Niemand se n woord die kerel staan op gryp die Ma en soen haar vurig .Weer se niemand n woord skielik begin dit te reen en die kerel haal sy Vaseline uit om op die Harley Davidson se chrome dele te vryf sodat dit nie roes nie .Die Pa sien die bottletjie Vaseline spring rats op en kondig aan Okay ,Okay ek sal die damn skottelgoed was .

Pretoria

Slowstrike

Fri, 29/06/2018 - 13:21

Freda

Ek dink die meeste mans hier hou van die tipe bees. Ai wat sou ons sonner die vroumense gedoen het.

Hoe leef jy sonner `n vrou?  ............ Goedkoop !!!

0
Brackenfell

HennieBo

Wed, 04/07/2018 - 06:08

Na gisteraand se pertol verhoging sal dit nie meer 'n skande wees wanner jy vir dronkbestuur gevang word nie. Dit sal 'n STATUS SIMBOOL wees!

Bewys jy kan 'n motor, petrol en drank bekostig!

 

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 06/07/2018 - 13:51

Stap die Skotse jong man een Vrydagaand hoog in die takke by die kroeg uit. Strompel hy so aan huis toe, maar toe val die ou, en le maar toe net so op die sypaaidjie en raak aan die slaap.

Kom daar twee pragtige jong dametjies daar verby, kyk die ou so en wonder toe of dit waar is wat mense altyd se, dat 'n Skot niks onder sy kilt dra nie?

Besluit hulle, terwyl hy nou so lekker slaap gaan hulle tog gou loer, lig sy kilt op ...... en ja wragtag daar is die mannetjie oop en bloot in die aandlug. Hulle het die knaap so van alle kante af beskou, en besluit toe hulle wil net so ietsie los, net sodat die Skot darem weet sy knaap het besoekers gehad.

Haal die een haar blou lint uit haar hare uit en knoop hulle so pragtige strik om die knaap!

Die Skot word toe later wakker van sy blaas wat benoud raak, strompek hy agter 'n boom in en lig sy kilt op................... hy bekyk die blou strik so vir 'n tyd en se toe "Luister knapie, ek weet nie waar jy was nie, maar jy het eerste prys gewen!"

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 24/08/2018 - 07:22

'n Engelse professor hou 'n seminaar oor bonatuurlike wesens en skop af deur vir die studente te vra:   "Do any of you believe in ghosts?"     90 Studente steek hande op.

"Have any of you seen a ghost?"   40 van die 90 steek hande op.

"Have any of you spoken to a ghost?"    15 van die 40 steek hande op.

"Have any of you touched a ghost?"    3 van die 15 steek hande op.

"Have any of you had sex with a ghost?"   Een ou, heel agter, steek sy hand op.

"That is phenomenal, please come to the stage and tell us about your experience", sê die professor vir die student.   Toe die student op die verhoog staan, sê die professor:  "Please tell us, what was it like to have sex with a ghost".

"GHOST?    Gee wiz, man, from way back there I thought you said 'GOAT'  

 

0
Pretoria

Slowstrike

Fri, 24/08/2018 - 07:40

Advokaat vir die verdediging:
"Se asseblief hoe oud jy is."
Ou tannie:
"Ek is 71 jaar oud."
Advokaat:...
"Vertel ons in jou eie woorde wat op die nag van 1 April gebeur het."
Tannie:
"Ek het in my swaai op die voorstoep gesit. Dit was 'n warm lente-aand. Toe kom daar 'n jong man wat by die stoep opsluip en langs my kom sit."
Advokaat:
"Het jy hom geken?"
Tannie:
"Nee. Maar hy was baie vriendelik."
Advokaat:
"Wat het gebeur nadat hy gaan sit het?"
Tannie:
"Hy het begin om my been te vryf."
Advokaat:
"Het jy gese hy moet ophou om dit te doen?"
Tannie:
"Nee, ek het hom nie gekeer nie."
Advokaat:
"Hoekom nie?"
Tannie:
"Dit het goed gevoel. Niemand het dit aan my gedoen sedert my Albert 30 jaar
gelede oorlede is nie."
Advokaat:
"Wat het toe gebeur?"
Tannie:
"Hy het toe begin om my borste te vryf."
Advokaat:
"Het jy gese hy moet ophou?"
Tannie:
"Nee, ek het hom nie gekeer nie."
Advokaat:
"Hoekom nie?
Tannie:
"Want hy het my weer soos 'n mens laat voel. Ek was opgewonde. Ek het baie jare laas so goed gevoel."
Advokaat:
"Wat het toe gebeur?"
Tannie:
"Wel, teen daardie tyd was ek so opgewonde dat ek gaan le het. Ek het vir hom gese: 'Doen dit nou! Vat my nou!'"
Advokaat:
"Het hy dit gedoen?"
Tannie:
"Nee! Hy het net 'April Fool!' geskree en weggehardloop. Dis toe ek die klein donner geskiet het.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus