Aangesien Auntie Freda nog skottelgoed was sal ek maar n grappie plaas
Die meisie bring haar lang takhaar kerel huis toe vir die eerste keer .Hy het n leer baadjie aan en sulke vieselike oor-ringe .Die Ma en Pa kyk net en se niks die meisie nooi die ou vir aand ete .So sit hulle om die tafel en eet ,toe almal klaar ge-eet het sit hulle net daar die skottelgoed word nie verwyder van die tafel af nie en niemand se n woord .Die meisie fluister in die kerel se oor dat die eerste persoon wat praat moet die tafel afdek en skottel goed was .Hmmm dink die kerel en hy steek sy hand in die meisie se bloes in .Niemand se n woord die kerel staan op gryp die Ma en soen haar vurig .Weer se niemand n woord skielik begin dit te reen en die kerel haal sy Vaseline uit om op die Harley Davidson se chrome dele te vryf sodat dit nie roes nie .Die Pa sien die bottletjie Vaseline spring rats op en kondig aan Okay ,Okay ek sal die damn skottelgoed was .
Vrou klim langs haar man in…
Vrou klim langs haar man in die bed.
"Vanaand gaan ek jou die gelukkigste man in die wêreld maak"
"Jy's nou simpel", seg hy. "Wie gaat jou die tyd van die nag help trek?"...
Verkrukkeld gelag
Uitasem gelag - ek het maar padkos gepak net vir die wis en onwis. Mens moet nooit sonder 'n lagpilletjie jou dag in of jou nag uit gaan nie. Alweer 'n overdose in vanaand.
Waar neem jy jou vrou vir…
Waar neem jy jou vrou vir Piza.
Nee wat, ek piza sommer by die huis.
Wat eet, drink of rook jy…
Wat eet, drink of rook jy vandag Voorie ?
Ek het nou net 'n Bovril…
Ek het nou net 'n Bovril broodjie geeët ![]()
Voorie het so paar "Tamatie"…
Voorie het so paar "Tamatie" blare ge0oes hier by my?
Marmite vs Bovril, wonder…
Marmite vs Bovril, wonder watter een is die lekkerste ?
Nie een van die twee nie,…
Nie een van die twee nie, Gees. Fray Bentos is die lekkerste.![]()
Dit is dan pies aunty ? So…
Dit is dan pies aunty ? So terloops, terwyl ek nou so google sien ek OXO spread is discontinued.
Stem 100% Nie een van die…
Stem 100%
Nie een van die twee nie, Gees. Fray Bentos is die lekkerste.
Waar kry julle nog Fray…
Waar kry julle nog Fray Bentos? Vir jare sien ek net Bovril en Marmite op die winkelrakke. Of leef die Fray Bentos aanhangers in die verlede?
Of leef die Fray Bentos…
Of leef die Fray Bentos aanhangers in die verlede?
Seker net vir die uitverkorenes? ![]()
Koos knyp die kat in die…
Koos knyp die kat in die donker met 'n getroude vrou, toe haar man onverwags by die huis opdaag. Dit reën maar Koos spring deur die venster en kies koers straat toe. Net betyds om tussen 'n klomp joggers te beland en hardloop toe maar saam met hulle. Na 'n rukkie vra die een jogger vir hom "draf jy altyd kaal?" "Ja", antwoord Koos, "dit is vir my koel en verfrissend om kaal te draf." "Nou dra jy altyd 'n kondoom?" vra die ou. "Nee" antwoord Koos, "net as dit reën".






Ai tog Danie, nee kyk…
Ai tog Danie, nee kyk ouderdom is nie 'n man [vrou] se maat nie!?