Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -7 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -7 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -7 hours ago

EUREKA!

Bosveld
Submitted by Gryswater on
Forums

eureka

Port Elizabeth

Frieps

Fri, 12/01/2018 - 07:30

Ag nee wat, nie vir my nie, dankie.    Soort soek soort?    'n Taal maak ongelukkig nie almal dieselfde soort nie.   Maar "good luck" vir hom en almal wat dalk belangstel.

0
Meyerton

Segekok

Fri, 12/01/2018 - 08:00

Ek dink nie ek sal daar inkoop nie.  Dis mos die KUBUS koning......  hoekom sal mense hom dan nou vertrou......

Slenter nommer 3 ?????

0

Ek dink ou Adriaan soek bietjie fondse vir aftrede. Soos Segekok se vertrou ek hom glad nie. Ons is in elk geval 'n diverse land en dit sal my nie aanstaan nie.

0
Meyerton

Segekok

Fri, 12/01/2018 - 11:06

Daar is n gesegde....  goedkoop koop is duurkoop........ Orania is besproeins grond..  Eureka  groei die klippe  sonder water en sonder reen. 

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 12/01/2018 - 13:32

Dis mos al 'n redelike ou storie dié en lyk vir my, kom nie van die grond af nie !

Soos hierbo gesê, ek stel beslis nie belang nie !

(Ns.  Ek het eenkeer by Orania gekamp en was heel tevrede met die kamp self.  Maar dit was genoeg  -  dorpie toon duidelike tekens van versukkeling en verwaarlosing).

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 14/01/2018 - 20:14

Len, jy sê presies wat ek van die plek dink.  As jy baie geld het om in te koop sal jy ok wees maar nie om daar te gaan nes skrop nie.

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 14/01/2018 - 20:51

Ag nee mense, watse negatiewe dinge raak julle hier kwyt.

Ek gaan vir my, my droom huis daar bou,

 

en sodra die koffie koud is,  sal ek wakker word hier in my eie kaya.

Baie dankie, maar nee dankie... 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus