Forums
Snaaks niemand se niks oor die storie nie..
Dit is skokkend hoe daar teen Afrikaans oop en bloot uitgevaar word.
Als n politieke agenda - met die doel om ons taal te vernietig. Ons almal weet dus hoe dit begin, 10 jaar later sal daai skool in sy moer wees.
Dat mense so kan aangaan, regtig, waarheen gaan die land??
My seun het gister Graad 1 begin by n enkel medium Afrikaanse skool, en ek sidder om te dink dat as so iets by sy skool moes gebeur.





Mapstieks oom Arie, nee, …
Mapstieks oom Arie, nee, "versoning" word nie aanvaar! Hierdie is n skool onderwerp wat beteken dat baie jong mense se opvoeding en geestestoestand deur sulke nalatige spelfoute geskaad kan word.
Assembeerlaakheidblief, sal jul outoppies let op jul spel gebruik! In my tyd was ek geleer om alles eers weer deer te lees.
Wag laat ek eerder n bier drink voor ek my virvies, dit is mos Vrydag, party mense darem.