Forums
So met die jare het my wa se rims begin lelik word.
Het Vrydag gou die bande afgehaal en gou die rims laat "SANDBLAST & POWDER COAT"
Vanmiddag terug gekry en hier is die eintproduk.


Lyk baie nice…
Lyk baie nice.
Ek sal een-of-ander tyd my sleepwa sin moet laat doen.
Ek het laas week 'n kwotasie…
Ek het laas week 'n kwotasie gekry om die Regal se rims te vervang. R425.00 'n rim wat nie sleg is nie.
Dit is vir die gewone wit rims
Baie mooi Deon, nou is hulle…
Baie mooi Deon, nou is hulle weer reg vir baie jare.
Net 'n vraag, hoe gaan dit werk met "tubeless" bande of gaan dit geen verskil maak nie?
Dankie Deon, nou ja, so spaar…
Dankie Deon, nou ja, so spaar jy 'n klomp geld op nuwe rims, en dit lyk wraggies mooi.





Dit is baie Nice. Wat het…
Dit is baie Nice. Wat het die job jou gekos?