Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nog iets op die horison.  … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -54 minutes ago
Pad Umfula Johann L -1 hour ago
Dinokeng Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago
Geert enigiets is moontlik. … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Geert... Umfula Wessel Strydom -1 hour ago
Beelde Umfula Johann L -1 hour ago

Rims.

Meyerton
Submitted by Segekok on
Forums

So met die jare het my wa se rims begin lelik word.

Het Vrydag gou die bande afgehaal en gou die rims laat "SANDBLAST & POWDER COAT"

Vanmiddag terug gekry en hier is die eintproduk.

Rim1

rim2

 

Meyerton

Segekok

Tue, 06/02/2018 - 15:34

 

Wat het die job jou gekos?

 Ek het mos regte vriende ook laugh

een van my kliente het dit gou vir my gedoen, Het nie n iedee van hoeveel dit sou kos as ek daarvoor moes betaal het nie.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus