Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -21 minutes ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -5 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -5 hours ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago

Sosiale Media

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek hoop hierdie draad is oop vir almal want ek wil hê almal moet dit sien (vernaam die roof kykers wat loop en skinder) en dit is nie nodig om iets te sê nie.

Ek het nou vanmiddag daai oproep gekry (gevat) wat ek gister 5 keer geignoreer (geblok) het.

Dit was van Gonnie die baas van CaravanParks.com, dit het die ou meer as 'n uur gevat om vir my te sê ek is een van die wat verban word op sy forum.  Hy sê sy besluit is om dit vir 6 maande te doen dan kan ek besluit of ek weer wil terug kom  angry

Hy het aanhoudend vir my gevra of ek Spekkies, Uno en nog ander op my lys het.  My antwoord was ek het kontak besonderhede van mens wat in my en wat ek doen glo.

Hy het ook aanhoudend vir my gevra waar is my hart ?  Ek het vir hom gesê dit is my privaat lewe en het niks met hom te doen nie, nie eers op watter Sosiale Media platform ek aktief is nie.  Ek het vir hom gesê my hart is waar mense my as persoon verwelkom.

Ek wens ek kon die k@k gesprek opneem en vir julle speel.

......... Dankie tog.

NS:  Hy wou nooit vir my sê hoekom ek verwyder word nie en ook nie wie het oor my gekla nie.

Waar my wa staan

Arie

Mon, 23/04/2018 - 15:33

Freda, dit is maar my charm, ek maak nooit ander mense kwaad nie, vra vir my vriende oom Jepietjie en DK, ons is dik pelle. Oom DK neem sulke mooi fotos van my en versprei dit op die sosiale netwerke spesiaal om vir my meer blootstelling te gee, enige advertensie is beter as niks.

Maar ek is nou so dik pelle daar, ek is al amper die hoofmoderator, ek probeer nou my bes om my tellertjie daar op te jaag, blykbaar hoe meer inskrywings jy het, hoe slimmer, meer gesag en hoe meer respek dwing jy af.

Niemand sal waag om teen 'n ou wat al 6000 postings het te praat nie, kyk 'n man wat so baie pos moet absoluut geniaal wees en ALLES van kamp af weet.

Nee ek en Gooinie is is nou groot pelle, hy het my gevra om sy sel nr op my foon te safe en dan mag ek hom enige tyd bel net om so bietjie lekker te kan gesels.

Freda, mens kan of jou charm gebruik om sekere mense te beinvloed of jy kan maak soos jy wil en dan siek of depresief pleit en sodoende die simpatie kaart speel.

Wat se ordentlike gelowige mens sal nou iemand wat depresief is en op jou toon trap wegstoot, nee jy smile maar en verduur die pyn, nou ongelukig is ek nie ordentlik nie?

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Mon, 23/04/2018 - 15:39

Whahaha tannie Freda het my nuuskierig gemaak en toe gaan google ek so bietjjie:

So Kaboodle doesn’t have to work hard to be the Alpha rooster.  Just in case anyone doubts that, he has taken to jumping up on the fence and crowing.

He is very careful to return to his side of the fence.  He may be King of the Chicken Yard but he knows the dachshunds rule the other side of the fence.

 

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Mon, 23/04/2018 - 15:48

Ag ek moet so bietjie met die tante spot,

Check hier is sy, LOL:

 

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Mon, 23/04/2018 - 15:55

Kaboodle laugh    daar is my hond ook nou dood so huil ek

Shame oom Voorrie, ek het een baie lewendige Jack Russel wat ek vir jou kan skenk. Die stoutse wat jou kinders al aangevang het sal na engele dade lyk as jy die hond oorneem. 

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 23/04/2018 - 16:10

Dankie, dit is presies die haan wat ek wou gesien het.  Hy is baie braaf daar waar hy op die heining sit, maar hy weet hy gaan sy moses teëkom as hy na die verkeerde kant toe beweeg.   Bly eerder daar tussen die heinings, haantjie, "that is where you can rule the world around you".  Pasop tog net dat jou eie familie jou nie verwerp nie.   Dan sal daar meer as vere waai. surprise

Gees, ek sit darem lekker daar op my eie troontjie,  né?   Besig om alles wat aan't gebeure is uit te check en gelukkig lyk dit of ek dit baie amusant vind.   Daai pose pas nou presies by hoe ek vandag voel.  Yep, it is a perfect world! 

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 23/04/2018 - 16:24

Voorie, shame oor jou hondjie man, maar moenie vir die Skim luister nie, kry vir jou 'n Staffie.

Staffies en Ford is familie, jy kry nie beter nie, ja mense wat daai Japanese bakkies ry sal glo dat Jack Russeltjies die Alpha en Omega is, maar hulle is verkeerd, wil dit net nie erken nie.

Luister nou na 'n man wat 'n amper moderator is en BAAAAIE postings het, ons weet altyd beter?

Lekker lag ek nou vir my eie onosel stelling?

0

Ai is ek nou die kluts kwyt .Wat van Voortrekker se hondjie wat gesneuwel het ? Ek kan my insien dat Arie n Modderwater word .Hy sal soos daai ou skoolhoof met sy Pep brilletjies en rottang sit en wag vir die oortreders .laugh

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 23/04/2018 - 16:35

Nee man, my hond is nie dood nie, ek het nie eens 'n hond nie.

Ek huil asof my hond dood is, soos ek lag vir die haan van Gesie wat so bang is vir die worshonjie.

Ek hou baie van worshonjieslaugh

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 23/04/2018 - 17:00

Voorie nee ek het darem geweet wou net daai Navarra aanhanger bietjie terg!

Dassie ek sal  soos 'n wilde Willemien daar invlieg en goed skoonmaak, Spekkies weer terug bring so ook Willem, Voorie twyfel ek nog oor, hy sal al drie van my lede probeer wegraap.

Gryswatertjies sal welkom wees anders voel Oge te alleen!

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Mon, 23/04/2018 - 17:02

Oom Arie, ek kan my nogal regtig insien hoe party honde lyk/inpas by party voertuie.

Staffie/Ford ranger, Hul lyk nogal na mekaar. LOL

0

Dankie vir die opklaar Voorie ek het rerig gedink jou hondjie is oorlede .Moet se ek hou vreeslik baie van worshondjies veral as dit tussen 2 snye rolls en tamatie sous en mosterd is devil

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Mon, 23/04/2018 - 17:53

Op n ernstige noot. Sjoe ek het nou meer tyd en het gaan kyk op CP forum, Regtig SJOE, dit is vir my skokkend hoe oom Wilsur en Anton op daai een kommentaar van admin uitmekaar gehaal word. Die dinge wat inisieer word, dit maak my regtig kwaad en voel afkrakend.

Ek dink nie dit is hoe n mens dinge doen as mens n gripe met iemand het en nooit kan mens op so manier in publiek n ding so doen, as dit moet, doen dit privaat.

0
Meyerton

Segekok

Mon, 23/04/2018 - 18:01

Lank terug het ek n gradering op die Ingelse forum" .... Die dame( eienaar en haar man )was nie gelukkig oor die gradering nie en het e pose aan my gestuur oor hoe sleg ek is ens ens ens...   Al wat ek gesê het is ek vat dit van wie af dit kom........

Terloops daar na was daar baie pobleme met die plek en dit bestaan nie meer vandag nie...   

 

VAT DIT VAN WIE AF DIT KOM...

 

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Mon, 23/04/2018 - 18:34

Hierdie gaan nou soos gatkruip klink omdat ek en oom Wilsur so paar dae betrokke was met mekaar oor n ding, maar ken hom glad nie en nog nooit ontmoet. Die hoeveelheid insette, raad, karavaan verbeterings wat hy daar gedeel het. Om soos n vloerlap gehanteer te word, NEE MAN!

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Mon, 23/04/2018 - 18:43

Sit nou hier en dink. Ek is so verkeerd. Die reaksie wat ek hierbo toon is so verkeerd. Dit is presies wat gesoek word. Violence begets Violence!

Dit is beter om aan te beweeg en te vergeet van sulke dinge en nie reaksie te gee.

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Mon, 23/04/2018 - 18:53

Ekke het ook 'n oproep gekry.

Gesie, ek het sommer 2 x 500ml Lions afgesluk, en gaan nou moet toilet toe, en hopelik raak ek van BAIE strooi ontslae, want ek dink die hele debakel daar anderkant die draad by die ander forum (hulle noem mos hierdie forum so) so, nou seg ek ok so, is een groooooooottttt pot strooi!!!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus