Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wie se voortuin is dit? Kruger 2026 Rona du Plessis -0 seconds hence
Dankie Wessel en Johan L, ek… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -2 minutes ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Johann L -5 hours ago
Johann.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Kla met brood onder die arm, Oktober 2026 saam gesels Johann L -6 hours ago
Gazebo, Hoe maak ek my ou rally tent… Johann L -7 hours ago

Sosiale Media

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek hoop hierdie draad is oop vir almal want ek wil hê almal moet dit sien (vernaam die roof kykers wat loop en skinder) en dit is nie nodig om iets te sê nie.

Ek het nou vanmiddag daai oproep gekry (gevat) wat ek gister 5 keer geignoreer (geblok) het.

Dit was van Gonnie die baas van CaravanParks.com, dit het die ou meer as 'n uur gevat om vir my te sê ek is een van die wat verban word op sy forum.  Hy sê sy besluit is om dit vir 6 maande te doen dan kan ek besluit of ek weer wil terug kom  angry

Hy het aanhoudend vir my gevra of ek Spekkies, Uno en nog ander op my lys het.  My antwoord was ek het kontak besonderhede van mens wat in my en wat ek doen glo.

Hy het ook aanhoudend vir my gevra waar is my hart ?  Ek het vir hom gesê dit is my privaat lewe en het niks met hom te doen nie, nie eers op watter Sosiale Media platform ek aktief is nie.  Ek het vir hom gesê my hart is waar mense my as persoon verwelkom.

Ek wens ek kon die k@k gesprek opneem en vir julle speel.

......... Dankie tog.

NS:  Hy wou nooit vir my sê hoekom ek verwyder word nie en ook nie wie het oor my gekla nie.

Secunda

Sleep nou

Tue, 24/04/2018 - 19:43

He he ek twee weke weg dan sien ek die nee wat julle kom ons bou Kampforum op ons is n klomp ouens en dames oppie die forum wat mekaar waardeur en respekteer lank leef Kampforum 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus