Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -55 seconds ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -58 minutes ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -1 hour ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -1 hour ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -1 hour ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Charge Dag.

Tussen hemel en hêl
Submitted by GeesWatWandel on

Hierdie kant het ek n routine om een keer `n maand die karavaan se krag aan te sit vir so twee dae. Noem dit my charge dag. Vandag weer sulke tyd.

Die Karavaan se battery charge dan met die wat die krag so aan is. Die yskas loop ook dan vir twee dae en kyk of hy reg werk. Laat die Aircon ook vir so paar ure loop. Charge dan ook al die klein "gadget" batterye.

Foto van Gadget batterye charge:

Secunda

Sleep nou

Tue, 01/05/2018 - 16:30

Yskas wat ek vir kamp gebruik hardloop ook ou geesie solank hy koud raak issie saak reg ou maat

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 01/05/2018 - 17:20

Ek hou ook altyd my wa aan krag gekoppel, die yskas hou ekstra koeldrank koud, en die batery is nou al so drie, vier jaar oud sonder probleme.

Voorheen het ek nooit die krag op gekoppel nie, en moes jaarliks baterye koop.

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Tue, 01/05/2018 - 17:28

Hi Oom Johann, aai tog moet meer in diepte vir oom vra. So na elke dag na die charge sessie ontkoppel ek die battery en met die volgende charge sessie Koppel ek weer. Hoe het oom gedoen, miskien altyd die battery gekoppel gehou?

0
Meyerton

Segekok

Tue, 01/05/2018 - 17:35

Gees ek wil nou nie hier in johann se rede val nie maar ek het ook nog nooit probleem gehad met my bat. nie en hy is altys gekoppel en op charge. ( ook al meer as 5 jaar)

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Tue, 01/05/2018 - 17:43

No probs oom Seg, die gesie is geen expert, prober dinge uitvis, Dink nie dat sal probeem vir my wees om die battery heeltyd op krag te he, maar daai Dometic van my is n ander een en wil nog daarby uitkom. Het hom al vir n lang tyd aangehad,

Oor twee weke vries hy daai boonste hokkie vol ys en so ook die vine binne die Yskas. Dit baie lekker vir kamp en glad nie problem nie, baie lekker, maar by die huis, miskien onder dak, waar nie so warm, kan nie sien hoe die yskaste aangehou kan word nie ?

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Tue, 01/05/2018 - 17:50

Met die battery probeer ek uitvis, word hy gelos gekoppel sonder charge (dan kan klein goedjies hom drain), of word hy net gekoppel wanneur ek charge soos in my geval. Daai geval toe oom Johann elke jaar battery moes vervang.

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 01/05/2018 - 19:19

Gesie, ek het altyd die batery gekoppel gehou, dalk was dit die fout?

Sedert ek die wa altyd op krag sit, het ek nog nie weer 'n probleem gehad nie.

Ek weet van baie mense wat, net soos jy, ook net gereeld laai, en dan weer af skakel, en hulle het ook geen probleme nie.

Persoonlik, dink ek die twee metodes is maar 'n kwessie van "ses van die een, en half dosyn van die ander"

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Tue, 01/05/2018 - 19:25

Sien daai ding oom Fort K, dink die groot ding is, mens moet maar net na mens se goed kyk op sy eie manier en kyk of daar nie n beter manier is. Mens kyk mos altyd rond of mens dit reg doen, lol

gees

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus