Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
bollie vraag gewees Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -30 minutes ago
Len, Len gaan weer Kruger Wildtuin… Johann L -46 minutes ago
Antwoord op Wessel se vraag Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -47 minutes ago
Dit is ... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Chris Boucher -1 hour ago
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -10 hours ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -14 hours ago

Dagse

Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman
Submitted by neef Herman on
Forums

Dagse al die mense,

Laat ons eers kyk of die stukkie skrywe op n skerm kom, ek is nie baie hoopvol nie. Maar as dit wel gebeur, wil ek se, Hallo Freda. 

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 07/06/2018 - 15:55

Neef Herman jy laat my dink aan Siener met daai baard lekke om jou weer te hoor

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 07/06/2018 - 16:01

Herman, het jy nie op 'n stadium daai baard moes afsny ter wille van jou kleindogters nie?   Is hy nou weer terug in al sy glorie?laugh

(Jy moet seker maak, nadat jy op "save" gekliek het, dat dit deurgegaan het, voor jy uitgaan.  Dit kan al rede wees hoekom jou terugvoer "verdwyn" het.  Of so reken ek dalk.)

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 07/06/2018 - 19:36

Ja, hoe sal ons sê, want ek ou graag wou se "welkom stem innie bos", maar nou kan ek nie, want daar is nie 'n stem nie, net 'vinger ? 

Herman, ons sien uit na jou lekker lees stories. 

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 09/06/2018 - 07:18

Herman, sit ek nou hier rustig met my koffie op die koue stoep en dink. Daai foto van jou lyk baie verdag.  Het jy nie op 'n stadium saam met die ouens van Led Zeppelin uitgehang nie?  

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 09/06/2018 - 07:29

Ek lees nou weer hierdie draad en bekyk Herman se foto so.   Dink toe, aan wie laat hy my dink?  Toe besef ek:   Daai oertyd se grotmanne, wat hul vroue so aan die hare gesleep het en met 'n knuppel in die hand geloop het.laugh

Herman, het jy nie dalk 'n grot daar op die plaas nie?   Vonnie sal net nie toelaat dat jy haar aan die hare rondsleep nie, sy sal jou bykom met die kombuis vadoek.  He-he.

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Sat, 09/06/2018 - 10:28

Hallo Voortrekker, onthou die manne nog goed, kon n kitaar lekker tokkel, maar lankal neergesit.

Waar die lang hare en baard dra vandaan kom. Die rebelse tipe van die 70's het so gelyk.Toe kom die army, en sny als stomp af sodat jy soos n p...pol voel, en elke jaar met kampe word die prosedure van vernedering herhaal. Wel toe ek klaar is met die na baie jare het ek maar net weer begin groei.

Die hengse baard is begin na aftrede. In besigheid sou mense jou nooit vertrou het met so gesiggie nie.cool

Skeer hom so af en toe af, dan wil Von nie langs my inklim nie, se die voel soos n vreemdeling.

Freda, ja hier is n grot, maar magties, die kamer is darem baie nader en nie so stowwerig nie. Von werk baie mooi saam na n glasie champers as n hou oor die kop.devil

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 09/06/2018 - 11:43

Nee maar ek is bly jy gebruik darem nie 'n knuppel nie.laugh    O aarde, as die Zimbabwiërs nie vir Arie te besig hou nie, sal hy vir ons hier 'n baie goeie antwoord kom gee.

So baard hou mens seker lekker warm in die winter, wat gebeur in die somer?   

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus