Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Strand verkeer.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -2 minutes ago
Ablusie blok Onrus woonwapark Goeie Hout -6 minutes ago
Personeel ingesteldheid.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -10 minutes ago
Slep Onrus woonwapark Goeie Hout -12 minutes ago
Onrus Pryse Onrus woonwapark Goeie Hout -16 minutes ago
Onrus Onrus woonwapark Goeie Hout -20 minutes ago

Satara se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Satara web-cam.

.

Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Thu, 14/02/2019 - 09:58

Môre mede kampeerders

Ai, ek kan nie wag om in die wildtuin te kom nie. Met die reën gaan die willetuin en diere mooi wees teen Junie maand.

Hopenlik is die veld-poeletjies dan al droog, en sal die diere langs riviere en drinkgate kom spog met hulle kleintjies en blink gevrete lywe. 

Grappies op 'n stokkie, as dit so reen is die meeste wildtuin kampe 'n groot modderige gemors.

Groete

Wessel 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 14/02/2019 - 10:07

Did mooi die reen en ja die diere en plant gaan ook mooi wees hier rondom junie julie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus