Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nou kan ons.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -49 minutes ago
maand in Onrus.... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -1 hour ago
Braai Eenvoudige Hoender Potjie -… Geert -1 hour ago
Ek begin iets regkry Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Goeie Hout... Goeie hout se Noord & Oos… Rona du Plessis -2 hours ago
5 Maande Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -3 hours ago

Satara se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Satara web-cam.

.

Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Thu, 14/02/2019 - 09:58

Môre mede kampeerders

Ai, ek kan nie wag om in die wildtuin te kom nie. Met die reën gaan die willetuin en diere mooi wees teen Junie maand.

Hopenlik is die veld-poeletjies dan al droog, en sal die diere langs riviere en drinkgate kom spog met hulle kleintjies en blink gevrete lywe. 

Grappies op 'n stokkie, as dit so reen is die meeste wildtuin kampe 'n groot modderige gemors.

Groete

Wessel 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 14/02/2019 - 10:07

Did mooi die reen en ja die diere en plant gaan ook mooi wees hier rondom junie julie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus