Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Puppy Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -41 minutes ago
Rona en Wessel Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -44 minutes ago
Nou kan ons.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
maand in Onrus.... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -2 hours ago
Braai Eenvoudige Hoender Potjie -… Geert -2 hours ago
Ek begin iets regkry Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago

Satara se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Satara web-cam.

.

Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Thu, 14/02/2019 - 09:58

Môre mede kampeerders

Ai, ek kan nie wag om in die wildtuin te kom nie. Met die reën gaan die willetuin en diere mooi wees teen Junie maand.

Hopenlik is die veld-poeletjies dan al droog, en sal die diere langs riviere en drinkgate kom spog met hulle kleintjies en blink gevrete lywe. 

Grappies op 'n stokkie, as dit so reen is die meeste wildtuin kampe 'n groot modderige gemors.

Groete

Wessel 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 14/02/2019 - 10:07

Did mooi die reen en ja die diere en plant gaan ook mooi wees hier rondom junie julie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus